Old Gold

SAVA Missie

SAVA glo dat alle senior burgers die reg het tot 'n veilige en sinvolle lewe wat strook met die hoogste morele norme en waardes van die mensdom. Ons werk kragdadig en doelgerig om lewens te verryk, 'n gesonde selfbeeld te bou en om die gemeenskap te beinvloed om ook hierdie ideale ook na te streef.

SAVA lededienste

Hieronder is 'n opsomming van die SAVA lededienste. Meer inligting kan gevind word op die webtuiste se relevante bladsye.

Lidmaatskap voordele
SAVA lidmaatskapkaart
U SAVA lidmaatskapkaart gee u toegang tot afslag asook terugkoop lojaliteitspunte.
Belangrik: Volg asseblief die vereistes in die Mahalas pamflet wat saam met u lidmaatskapkaart ingesluit was of kyk na die webtuiste, of gebruik van hierdie kontaknommers vir bystand en advies.
Skakel SAVA: 021 592-1279
E-pos SAVA: info@saarp.co.za
Skakel Mahalas: 0860 624 252
E-pos Mahalas: yvonne@mahalas.co.za
webtuiste: www.mahalas.co.za
SAVA b-Smart kaart
Doen die slim ding en kry die kaart Gebruik die vorm in die SAVA Bulletin of verkry aansoek besonderhede vanaf ons kantore.
Faks: 021 592-1284
e-pos: info@saarp.co.za
SAVA Bulletin
Huidiglik besig met veranderings. Skakel: SAVA 021 592-1279
e-pos: SAVA info@saarp.co.za
Werksgeleenthede
SAVA se 'Golden Oldies' se deeltydse werksgeleenthede buro. Ons stuur gereeld inligting omtrent beskikbare persone aan werksagente in die land. Aansoekvorms is beskikbaar by die SAVA kantore. Voltooi die vorm en pos dit na: Posbus 13222, N1 Stad, 7463
Of faks die vorm na SAVA: 021 592-1284
SAVA as bemiddelaar namens u
SAVA is ‘n stigterslid van die Suid-Afrika Konfederasie van Senior Organisasies (SAKSO). SAKSO tree voortdurend op as bemiddelaar en poog om voordele te vind namens ouer persone.
Soek vir nuwe voordele
SAVA soek na nuwe voordele vir u op ‘n gereelde basis. Ons sal u in kennis stel via ons Bulletins, ons elektroniese nuusbrief en ons webblad.
Publieke Verhoudings Offisier
SAVA se Gauteng Bemarking en Publieke Verhoudings Offisier sal ‘n gratis voorlegging doen aan u kompleks, oord of klub. Skakel GG of Bets: 082 377 0939
e-pos: gg@saarp.co.za
Finansies en versekering
SAVA korttermynversekering
Auto and General Skakel Auto en General: 0860 104 357
Skakel SAVA: 021 592-1279
Santam Skakel SAVA: 021 592-1279
Beverley of Renske
e-pos: beverley@saarp.co.za
e-pos: renske@saarp.co.za
Mutual & Federal
Alexander Forbes - SAARPSure
Warwick – SAARP COVER Skakel: 0800 50 60 70
SAVA Familie Beskermings Begrafnisplan
Begrafnisversekering Skakel: 0860 62 42 52
Doves Begrafnisondernemers
Tot en met R1000.00 afslag met bewys van lidmaatskap. Beskikbaar by alle Doves takke.
SAVA Gesondheid + Plan en nuwe voordele program
Mediese versekering om u huidige mediese fonds aan te vul. Skakel SAVA: 021 592-1279
e-pos SAVA: info@saarp.co.za
Testamente en Trust Fondse
Vir ‘n afslag via e-pos of faks. Kontak Piet Matthee
Skakel: 021 913-8924
e-pos: pme@telkomsa.net
Persoonlike Finansiële Analise
Persoonlike finansiële analise of trustfonds advies in u huis
Warwick – SAVA Trustfonds
Warwick – SAVA Belegging
Skakel: 0800 50 60 70
SAVA Omgekeerde Verband Waghond
Ons het ‘n waghond organisasie gestig bekend as 'SAHERPA' Skakel Paul Rosenbrock by SAVA: 021 592-1279
e-pos: paul@saarp.co.za
Elektroniese belasting inhandigingsdiens
Lang-afstand dienste – inhandiging en hulp. Faks: 086 688 7788
e-pos: info@dla.co.za
Gesondheid
SAVA Gesondheid + Plan en nuwe voordele program
Mediese versekering om u huidige mediese fonds aan te vul. Skakel SAVA: 021 592-1279
e-pos SAVA: info@saarp.co.za
Brille
Nuwe afslagvoordele vir brille van Spec-Savers. Laer tariewe onderhandeld vir lede. Alle takke.
Gehoortoestelle
SAVA afslag op gehoortoestelle. Skakel Impact Hearing: 021 348-9350
Ontspanning
SAVA sosiale klubs
Geniet u aftrede en ontmoet mense soos uself in u area. Daar is 30 klubs landwyd. Kontak: Ray Hattingh by SAVA hoofkantoor.
Skakel SAVA: 021 592-1279
e-pos: ray@saarp.co.za
SAVA Vakansieklub
Buite seisoen vakansies vir lede en ongelooflike afslag pryse Skakel: SAVA 021 592-1279
SAVA Reisklub
Voorsien volledige reisdienste. Skakel Renske by SAVA
021 592-1279
e-pos: renske@saarp.co.za
Motorhuur
Avis Skakel: 0861 021 111
Belangrik: voorsien die SAVA afslagnommer J871801
Holiday Autos Skakel 0860 100 565
Kwoteer 1255927 as verwysing om die SAARP afslag te verseker
First Car Rental Bel die sentrale besprekingskantoor en meld die verwysingsnommer van die rekening en die tariefkode wanneer jy jou bespreking doen, om die regte tarief te kry. Die verwysingsnommer van die rekening is SAA004R en die tariefkode is **SAARPH. Die nommer van die inbelsentrum is 0861 178 227. [** = asterisk, asterisk].
African Sky Hotelle
SAVA afslag by African Sky Hotelle Skakel Renske by SAVA:
021 592-1279
e-pos: renske@saarp.co.za
Sondag Koerant
Onthou u pensionaris afslag op Sondag koerante wat by u huis afgelewer word.
Sunday Times Skakel: 0860 123 3000
Rapport Skakel: 011 713-9487 (Johannesburg)
Skakel: 0860 2000 10 (Kaapstad)
Tegnologie
SAVA intenet opsies
Vanilla Skakel Alan: 086 11 22 345 of
021 409-7997
R59-00 per maand. Modem opsie of breëband ekstra.
e-pos: contactus@vanilla.co.za
XDSL Skakel: 086 100 9375
Faks: 086 673-8150
e-pos: info@x-dsl.co.za
Rekenaar harde- en sagteware
Rekenaar harde- en sagteware teen afslag pryse. Skakel Paul Rosenbrock by SAVA: 021 592-1279
e-pos: paul@saarp.co.za

Teken in om ons gedrukte Bulletin te ontvang

Vir 'n donasie van R30,00 per jaar kan jy ons gedrukte SAVA-Bulletin tweekeer per jaar ontvang.

Kry jy nie jou elektroniese SAVA-Nuusbrief nie?

As jy nie jou SAVA-Nuusbrief elke maand per e-pos ontvang nie, probeer hierdie wenke om die fout op te spoor.

Sluit op die SAVA-Forum by ons aan

Die SAVA-Forum is net vir lede en jy kan daar met ander SAVA-lede gesels en gedagtes uitruil. Klik hier bo om aan te sluit.

Moet jy hierdie somer wegbreek?
Dan het jy Vakansieklub nodig

SAVA se vakansieklub bied vakansieverblyf by meer as 150 vooraanstaande vakansie-oorde landwyd teen fantastiese pryse aan.

Klik hier vir die beskikbare verblyf deur ons vakansieklub.

Verseker jou kar en huis teen 'n laer premie

Vra ons vandag vir 'n kwotasie. Jy sal aangenaam verras wees oor die korting wat ons aanbied.